Thank you very much for the wonderful experiences at your boutique, you really boosted my confidence in finding a wedding dress and making the journey an enjoyable one.



~ Gerail Wood


A truly enjoyable cake tasting experience hosted by The Perfect Match. The high standard of service was amazing and thoroughly enjoyed by our clients.



Thank you ~ Celeste Styled Events


Baie dankie dat julle my so gou uitgehelp het. Dit het so awesome gelyk. Bo-op dit was die koek V R E E S L I K lekker. Ons gaan heeltyd terug vir “nog net een klein happie



Dankie ~ Marquerite Schutte


Ongelooflik baie dankie vir al jul moeite. Julle lewer ‘n fantastiese diens en ons waardeer dit so baie. Ek is so verlief op die rok.



Dankie ~ Karen van Gass


Wil net vir jou en jou span BAIE DANKIE sê! Ons was mal ons koek, als het so mooi gelyk en die koek was natuurlik uit die boonste rakke. Dit is presies wat ons wou gehad het, veral die bietjie blush wat julle in gebring het.



~ Anje & Chris


Ek wil net BAIE DANKIE se vir die ongelooflike ervaring wat ek Saterdag oggend by julle gehad het. Ek is so opgewonder oor dei Blossom en ek weet dat dit perfek gaan wees vir my groot dag! Weerens BAIE dankie, julle is 'n dream team!



~ Carmen Roons


Jy het die hele ervaring van trou rok kies so lekker gemaak! Jy het van die begin af geweet watter soort rok ek moes aanpas om my lyf te komplimenteer, Dorcas het die nodig verstellings gemaak en slegs 'n paar dae later het ek my droom trourok by julle gaan af haal! Alles was net perfek! So baie, baie dankie!



~ Cozette Petzer


Thank you for always adding small personal touches to everything you do. You might not realise it but it means a lot and truly makes this whole wedding planning process worth every moment. You aer both such amazing women.



~ Kendell Camminga